Tuisblad
Welkom by die tuisblad
Februarie 2010
Dillon Lerm is in die 3de posisie met die onlangs Eurovision FACE VERSUS VOICE kompetisie.
 

Tuisblad

Welkom by ons webtuiste

Wie is ons?

RSA Talent is in die lewe geroep deur Louis en Riana van Wyk, albei woonagtig in Brackenfell, Kaapstad. Riana is 'n professionele sangeres en bedryf ook Riana van Wyk Musiekskool. Louis is 'n klankingenieur en eienaar van Sola Gratia Musiek.

Wat is RSA Talent

Rsa Talent is gerig op die bevordering van Suid Afrikaanse musiektalent - veral die opleiding, ontwikkeling en bemarking van nuwe sangers. Riana van Wyk staan aan die hoof van Produksies, Promosies en bemarking. Meer daaroor hier.

Wat bied RSA Talent

Onder Andere:

  • Produksies

  • Promosies

  • Sangafrigting

  • Klankopnames

    en nog vele meer....

Wat is nog op hierdie Webtuiste?

Klets, Midi, Lirieke, Skakels, Backing Trax, en nog vele meer...

 

Nuus

Nuus24 Tuisblad
  • Lockerbie-bomaanvaller sterf
    Die voormalige Libiese intelligensiebeampte wat skuldig bevind is aan die Lockerbie-bomaanval, Abdelbaset al Megrahi, het gesterf.
  • Begrafplaas van Anglo-Boereoorlog geplunder
    ‘n Graf by ‘n Anglo-Boereoorlog-begrafplaas in Ladysmith is deur rowers geplunder, het Amafa Heritage KwaZulu-Natal gesê.
  • AB se Challengers uit IPL
    Suid-Afrika se Dale Steyn het drie paaltjies vir agt lopies geneem en die Deccan Chargers na ‘n oorwinning met nege lopies gelei.
  • Byna 50 sterf in Sirië-geweld
    Byna 50 mense het gesterf in geweld oor Sirië heen, insluitende 34 burgerlikes wat in ‘n aanval in die sentrale Hama-provinsie gesterf het.
  • Man sterf in treinongeluk
    ‘n Man in sy 20's het noodlottige beserings opgedoen toe hy deur ‘n trein getref is in Nelspruit, het paramedici in Mpumalanga gesê.